Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou
Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is'n mantel van rou
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
[ From: http://www.metrolyrics.com/ek-verlang-na-jou-lyrics-jim-reeves.html ]
Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand
Add Tag

Tell Us What These Lyrics Mean To You...