Fokofpolisiekar




Tygerberg Vliegtuig Lyrics

Fokofpolisiekar : Tygerberg Vliegtuig Lyrics

Songwriters: N/A
. Send "Tygerberg Vliegtuig" Ringtone to your Cell .
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
sou ek al my voornemings oorweeg
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
ek probeer net vasklou aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
ons almal vrek alleen
ek probeer net vasklou aan wie ek is

. Send "Tygerberg Vliegtuig" Ringtone to your Cell .

© N/A

Send "Tygerberg Vliegtuig" Ringtone to your Cell

User Comments

No Comment yet! Be the first!
  • Previous Page
    • [ 1 ]
  • Next Page

Submit your comment:

(worst) 1 2 3 4 5 (best)
Send "Tygerberg Vliegtuig" Ringtone to your Cell

Other singles

Similar Artists

Fokofpolisiekar Options

MetroLyrics
  • Tygerberg Vliegtuig Lyrics