Fokofpolisiekar




Vernietig Jouself Lyrics

Fokofpolisiekar : Vernietig Jouself Lyrics

Songwriters: N/A
. Send "Vernietig Jouself" Ringtone to your Cell .
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
vernietig jouself
daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
vir instansies van die bewussyn, konditioneer my
die bybel van pyn
ons almal pak die kole ons almal stook die vuur
ons almal bou die mure wat idees bestry
ons is die rebelle wat misluk het
ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
vernietig jouself
dis moeilik om die kettings af
hulle maak dit aan ons binnegoed vas
dis moeilik om die kettings af te breek

. Send "Vernietig Jouself" Ringtone to your Cell .

© N/A

Send "Vernietig Jouself" Ringtone to your Cell

User Comments

No Comment yet! Be the first!
  • Previous Page
    • [ 1 ]
  • Next Page

Submit your comment:

(worst) 1 2 3 4 5 (best)
Send "Vernietig Jouself" Ringtone to your Cell

Other singles

Similar Artists

Fokofpolisiekar Options

MetroLyrics
  • Vernietig Jouself Lyrics